founditfoundit

foundit

Male

Net rustig in die veld or party it up on the dance floor

46DivorcedSandton (Buccleuch), Gauteng, South Africa

Profile Modified: Yesterday

Last Login: Yesterday

 

We can't calculate a score because you aren't logged in.

Two-way match

0%

 
 

About Him

Country of Origin: South Africa
Current Location: Sandton (Buccleuch), Gauteng, South Africa
Gender: Male
Age: 46
Star Sign: Gemini
Height: 182cm (5' 11.7")
Body Type: Average
Looks: Attractive
Hair Colour: Balding
Eye Colour: Blue-Green
Ethnicity: White/Caucasian
Home Language: Ask me later
Other Languages: English
Religion: Christian / Other
Marital Status: Divorced
Relationship Types: Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children: Yes, not living with me
Want Children: No
Eating Habits: Eat most things
Smoking Habits: Ask me later
Drinking Habits: Occasional Drinker
Education: Some University / College
Occupation: Executive / Management
Income: Comfortable
 

His Narratives

Why should you get to know foundit?

Nou ja toe die beskrywing maak die mens (of is dit nou die vere maak die voel) Ek het baie energie. Dit is mos lekker om aan die gang te bly wanneer iets jou interseer. Dan kan ek ook weer bo op 'n berg kan sit en net die stilte en natuur inneem. Ek is nie te fotogenies nie maar die 6 wat ek het moet doen (dis soos 'n show and tell die)
Ek vertel waarvan ek hou dan kan die oge wat hier lees self beluit of dit 'n worth the try is of nie.
Ok so ek hou van dans. Eers lig op die onderwerp, ek se nie ek is goed net, laaik dit net (ok my laaitjie dink ek kan) Langarm, los, disco en so 30sekondes se breakdans (moet die ding seker een van die dae stop voor ek break)
Hoe van die natuur, is by 'n 4x4 klub (nie die die rowwe brandewyn soort nie) Ons kamp in die Gauteng area en braai vleisie in die aande. All family outing (dis nou as jy een het maar daar is so 'n paar, wel pare)
Om Afrika plat te toer op paaie wat nou nie eintlik paaie is nie, is natuurlik my droom. Ai en dan die water ding, duik so nou en dan (ja weer time permitting) maar dit is nou ook 'n belewenes daai, (ons is mos nie veronderstel om onder die water asem te haal nie)
Dan ek hou ook van in die garage tinker, meer die hout soort of sommer net aan die huis boor of regmaak, gaan yskaats met my seun so 1 of 2 keer 'n maand ook (en dit het soms sy eie eina) Fliek is nice en 'n DVD of twee so in die winter aande met warm rooiwyn (ja ek weet 18" maar as hy afgly maak hy warm) Ag dis seker die main attraction.
Persoonlik is ek soms stil maar meestal aan die gang. Ek het my nukke maar gewoonlik verdwyn dit vinnig met 'n drukkie, en ek kan die drukkie self uitdeel vir die wis en onwis. Hou van aanraking maar hoef nou ook nie lettelik oor mekaar te hang nie (wel nie publicly anyway) My werk vat baie tyd en huidiglik travel ek so 2 dae 'n week (ja ek slaap een aand 'n week uit en ja ek gaan net so verlang) Hou van netheid en gebruik wat jy wil, sit dit net terug waar jy dit gekry het. (wou nog meer se maar die ding sny my af)

He describes his ideal match thus:

Ok so maybe I must do this 1 in English and then again maybe not. Al het ek nou nie 'n probleem met enige van ons 2 amptlike tale nie (oops kan seker nie tel nie).
Nou die ding die (It was easy to just descripe yourself, well a small bit, nobody can be that 'easy' to have only a paragraph of personality) Dis nou my beurt van wat ek laaik (of nie)
Kom ek traai die manier;
Ek hou van sy moet (verskriklike woord daai, vervang met 'verkieslik')
Mooi lyk (ja hou op sug ek weet ek het dit 1ste gesit maar kan rondskuif)
Mooi maniere
Netjies
Eerlik (ja almal wou seker die een 1ste sien, wel die meeste dink ek)
Energiek (sportief soos in dinge aktief wil doen, nie om die baan hardloop nie, daarvoor is die tafel daar)

Sy moet hou van; (nee mooi woord daai hou die moet in)
Die Natuur
Baie goed wat ek in my pofile gesit het (die idee is om ding saam te doen)

Ek hou nie van:
'n Humeur wat 'n kort lont het nie (se jou se deur te redeneer, nie 'n tantrum nie)
Verslons wees (nee ek hou nie van baie make-up nie, soek nie pleister nie, net netjies wees)
High Maintenance (het van die gehoor, weet nie mooi wat dit is nie maar sal weet as dit gebeur)
Hier gaan ek geklap word. As jy net wil chat is dit ok, verder as chat in die toekoms dan.... Groot dames doen dit nie vir my nie sorry (ek weet julle kan ook seksie wees maar ons mag mos nou hier kies) sorry.

Ag genoeg met al die beskrywings. Heng, ek wil net liefde share, my dag en alles wat ons saam kan doen. Whats the use to see and can't tell or hear and can't show. (nee hy moet so om wees) Ek wil saam in die kombuis staan en kook of chat terwyl ons wyn drink (ja weer) of kaggel sit of le en cuddle.

Gaan nou stop voor ek weer gese word ek mag net 2025 letters gebruik.
Hoop daar is darem so een teiken daar buite, as jy daar is, Fan hom, ek kan nogal raak skiet, gee my net jou rigting

 

About His Ideal Match

Country of Origin: Anywhere in the World
Current Location: (Moderately important) Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender: Female
Age Range: (Decidedly important) 34 - 45
Star Sign: Any
Height: (Slightly important) 150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8")
Body Type: (Decidedly important) Slim; Average; Athletic
Looks: (Decidedly important) Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour: Any
Eye Colour: Any
Has Photo: Decidedly important
Ethnicity: (Non-negotiable) White/Caucasian
Home Language: Any
Other Languages: (Moderately important) Afrikaans; English
Religion: (Slightly important) Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status: Any
Have Children: Any
Want Children: (Moderately important) No
Eating Habits: Any
Smoking Habits: (Moderately important) Non-Smoker; Occasional Smoker; Regular Smoker
Drinking Habits: (Moderately important) Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education: Any
Occupation: Any
Income: (Moderately important) Enough; Mortgage slave; Comfortable; Wealthy; Fat cat
 

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style: Disappearing
Facial Hair: I have a goatee
Eyesight: I wear glasses only when reading
Disabilities: I have none
HIV Status: Negative
Fashion Sense: Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing: My trusty pair of jeans
Personality Traits
Personality Traits: Daring; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Quiet; Realistic; Stable
Sense of Humour: Puerile
Valued Qualities: Devotion; Friendliness; Honesty; Self-control; Faithfulness; Chemistry; Sexiness
Intelligence: Intelligent
Ruled by: The heart
Party Behaviour: An average mingler
Leisure & Entertainment
Pastimes of choice: Shopping
Music Preferences: Country & Western; Dance / Disco; Electronic / Techno / Rave; Heavy Metal; Instrumental; Latin; New Age; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Reading: It's just OK
Books: Fiction; Mystery; Romance; Self-help; Travel; Sci-Fi; Science / Technology
TV Habits: I mostly use my TV for news or sport
TV Shows: Documentaries; Movie Channels; News; Sci-Fi; Sport; Action/Adventure; Nature/Wildlife
Movie Frequency: Occasionally or irregularly
Movie Preferences: Action; Adult; Comedy; Mystery; Romance; Sci-Fi
Take Drugs: Never
Dating & Relationships
Current Relationship: I'm divorced
Date Activities: A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Sports, Hobbies & Interests
Sport Involvement: An active participant
Sports: Bowling; Camping; Dancesport; Darts; Horse Riding; Fishing; Golf; Hiking; Hunting; Motorsport; Rugby; Scuba diving; Skiing; Snorkeling; Water skiing; Ice Skating; Shooting; Snooker; Table Tennis; Hang- / Paragliding; Archery
Interests: Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Healthy living; Making Music; Woodworking
Work & Lifestyle
Pace of Life: Out of control
Time at Work: I always put in overtime
Cooking: I really enjoy cooking
Dining Out: I eat out a few times a month
Cuisine: Doesn't matter
Family Size: I'm an only child
Family Closeness: We're very close
Time Online: I'm online on weekdays only
Likes & Dislikes
Favourite Colour: Silver
Animals: I like animals
Pets (Like): Dog(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike): Cat(s)
Turn-ons: Assertiveness; Dancing; Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Thrill seeking
Turn-offs: Power; Sarcasm
Dreams, Aspirations & Goals
Dream Home: Mansion with loads of servants
Retirement Plans: Exploring the 7 Wonders of the World
Philosophical Stuff
Religious Attendance: Once a month
Politics: Ultra-conservative
Honesty: Very
 

Existing Members

 
 
 
 
Forgotten Password?
Join for free

Not a Member?

Becoming a member is quick, easy and, best of all, free. Join Now!

Tell a Friend!

Think a friend of yours ought to know about Chat in Ireland? We've made it so easy for you, all you need to do is fill in the blanks.